
Dankie aan my vriend Andre wat my daarop bedag gemaak het dat ek nog nie die term “soos in” aangespreek het nie.
Dankie on mai vriend Andre wat mai dorop bedag gemok het dat ak nog nie die term “soos in” ongesprieek het nie.
Ook erg onoorspronklik uit Engels gesteel word die term nou in Ofrikons ook aangewend soos in Engels:
- Engels: It was like very nice.
- Ofrikons: Dit was soos in baa lakker.
- Afrikaans: Dit was baie lekker.
Daar is egter verdere implikasies -en moontelik ‘n sterk waarskuwing teen steel uit ander tale:

Daar is natuurlik ander opsies wat bloot (net) duidelik maak dat mens nie net direk kan vertaal nie. Top bietjie hieroor en pos julle idees sodat ons hierdie penarie kan oplos.

Alles van der Westhuizen!