Hoe Nou?

Ek bid elke dag
vir ‘n rewolusie

‘n Singbare weergawe van 4 Non-Blondes se 90’s treffer ‘What’s Up?’.
Want, selfs ons will weet: Wat gaan aan?

Na 25 jaar is my lewe steed
pogings op teen daai moerse berg van hoop
Vir ‘n eindbestemming
Ek’t gou besef toe ek weet ek moet
Ons wêreld bestaan uit ‘n
Broederskap van mense
Wat dit ook al beteken

Soms huil ek as ek in my bed neerlê
Om skoon te maak wat my kop vol lê
En ek voel… so effe eienaardig
Dan ontwaak ek in die oggend en
gaan skep vars lug en ek vat ‘n groot teug
en ek raak skoon hoog
en dan gil ek uit volle bors
wat gaan hier aan?

En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat gaan hier aan?
En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat de moer gaan aan?

Oooh, oo! ooh-hoo-hoo-hoo-hoo
Oo-ooh-hoo-hoo-hoo-hoooo
Oooh! ooo-aah-hoo-hoo-hoo-hoo
Oo-ooh-hoo-hoo-hoo-hoooo

Ek probeer, Vader tog, ek probeer
Ek probeer sonder ophou
In die inrigting / institusie
En ek bid, Vader tog, ekke bid
Ek bid elke dag
vir ‘n rewolusie

Soms huil ek as ek in my bed neerlê
Om skoon te maak wat my kop vol lê
En ek voel… so effe eienaardig
Dan ontwaak ek in die oggend en
gaan skep vars lug en ek vat ‘n groot teug
en ek raak skoon hoog
en ek gil uit volle bors
Wat gaan hier aan?

En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat gaan hier aan?
En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat de moer gaan aan?
En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat gaan hier aan?
En ek sing hey-yeah-yea-eah, eah hey yea yea
Ek vra, haai! Wat de moer gaan aan?

Oooh, oo! ooh-hoo-hoo-hoo-hoo
Oo-ooh-hoo-hoo-hoo-hoooo-ahh-haa

Na 25 jaar is my lewe steed
pogings op teen daai moerse berg van hoop
Vir ‘n eindbestemming

Oorspronklike Lirieke: Linda Perry
Album: Bigger, Better, Faster, More – 1992
(c) Interscope 1992

Bron: LyricFind
Pleasant Blue lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC


https://en.wikipedia.org/wiki/What%27s_Up%3F_(4_Non_Blondes_song)

————————
Waar’s jou bydrae? Ag toe nou!

Kruisig Jou Verstand: Sixto Rodriquez

Het jou eie dors jou gemartel
in daai plessiertjies wat jy jag,
wat jou aandag eens Geboei het
en jou nou so Onbemag? Want die doelwit van my lewe
kruisig jou verstand.

Hiermee ‘n poging tot ‘n singbare weergawe van Sixto Rodriquez se treffer: Crucify Your Mind.

Het ‘n jagter of ‘n speler
jou die koste maak betaal?
Wat nou laks posisies inneem,
en jou verlies prostitueer?
Het jou eie dors jou gemartel
in plessiertjies wat jy jag,
wat jou aandag eens Geboei het
en jou nou so Onbemag?

En jy beweer jy’t nou ietsie aan die gang,
en jy se dit is uniek,
maar ek sien jou self-bejammering
as trane oor jou wange giet.

Binnekort -weet jy- los ek jou
En terugkyk sal ek nooit,
Want die doelwit van my lewe
kruisig jou verstand.
So bedrieg, oortuig jou spieëltjie
nes jy maar nog altyd maak
Deur lewe gee aan skadu’s,
lewe gee sonder maat.

En jy aanvaar dat jy my iets kan aanbied,
vars geheime glinster nuut.
Maar hoeveel van jou is net herhaling
alreeds aan hom gebied?

Help klassieke lirieke leef in Afrikaans – Vertaal saam by lyricstranslate.com

Oorspronklike Ingels:

Crucify Your Mind

Was it a huntsman or a player
That made you pay the cost
That now assumes relaxed positions
And prostitutes your loss?

Were you tortured by your own thirst
In those pleasures that you seek
That made you Tom the curious
That makes you James the weak?

And you claim you got something going
Something you call unique
But I’ve seen your self-pity showing
As the tears rolled down your cheeks

Soon you know I’ll leave you
And I’ll never look behind
‘Cos I was born for the purpose
That crucifies your mind
So con, convince your mirror
As you’ve always done before
Giving substance to shadows
Giving substance ever more

And you assume you got something to offer
Secrets shiny and new
But how much of you is repetition
That you didn’t whisper to him too

Source: LyricFind Songwriters: Sixto Diaz Rodriguez Crucify Your Mind lyrics © Universal Music Publishing Group

Radio Texas: Die Deure

Geen ewige beloning sal ons ooit vergeef as ons die dagbreek mors nie.

Hiermee die saamsing Afrikaans van die klassieke treffer deur The Doors:
   ~ Aanlyn weergawe: YouTube – daar is ten minste drie weergawes van hierdie nommertjie (tipies Jim).

The WASP (Texas Radio and the Big Beat)

Ek moet jou vertel van Radio Texas en die Big Beat
kom uit Virginia se moerasse
koel en lui met uiterste presisie
met ‘n backbeat knap en taai om te bemeester

Sommige voel dis hemels briljant
Andere, gemeen en droewig jeens die Westerse droom
Eks lief vir die vriende wat ek vergader het op hierdie dun vlot
Ons het piramides gebou ter ere van ons ontsnapping
Hierdie is die land waar die Farao gesterf het

Die Negers in die woud in helder vere
Hulle sê. “Vergeet die nag.
Leef met ons in woude van blou.
Hier op die grens is daar geen sterre nie
Hier buite is ons stoned – ongerep.”

Luister hier, dan vertel ek jou van die hartseer
Ek vertel jou van die hartseer en verlies van God
van sonder hoop se diepe nag
vergete siele se karige kos
En ook van die meisie met gietyster siel

Ek sê jou nou
Geen ewige beloning sal ons ooit vergeef as ons die dagbreek mors nie

Kom ek vertel jou van Radio Texas en die Big Beat
Sag gedrewe, lui en mal, soos ‘n nuwe taal

Hoor nou hier, dan vertel ek jou van die Texas
Ek vertel jou van die Texas Radio
Van hopelose nag se dwaal
en wandel deur Westerse droom
En ook van die meisie met gietyster siel

   ~ Vannaf die plaat LA Woman, 1971.

>> Toenou! Vertaal bietjie ietsie by https://lyricstranslate.com/

Oorspronklike Ingels:

The WASP

I want to tell you ‘bout Texas radio and the big beat
Comes out of the Virginia swamps
Cool and slow with plenty of precision
With a back beat narrow and hard to master

Some call it heavenly in its brilliance
Others, mean and rueful of the Western dream
I love the friends I have gathered together on this thin raft
We have constructed pyramids in honor of our escaping

This is the land where the Pharaoh died
The Negroes in the forest brightly feathered
They are saying, “forget the night
Live with us in forests of azure
Out here on the perimeter there are no stars
Out here we is stoned, immaculate”

Listen to this, and I’ll tell you ‘bout the heartache
I’ll tell you ‘bout the heartache and the loss of God
I’ll tell you ‘bout the hopeless night
The meager food for souls forgot
I’ll tell you ‘bout the maiden with wrought iron soul

I’ll tell you this
No eternal reward will forgive us now for wasting the dawn

I’ll tell you ‘bout Texas radio and the Big Beat
Soft, driven, slow and mad, like some new language
Now, listen to this, and I’ll tell you ‘bout the Texas
I’ll tell you ‘bout the Texas radio
I’ll tell you ‘bout the hopeless night
Wandering the Western dream
Tell you ‘bout the maiden with wrought iron soul

The WASP lyrics © O/B/O Capasso

>> Terug na Liedjie-lys