Welkom > Walkom

Ofrikons is hier! ‘n Nuwe taal, nuut, relevant, in en aan die groei.

Dis reg. Ofrikons is hier en dis hoogtyd dat ons dit vier!
MEER OOR OFRIKONS>

Raak sommer gou gewoond aan ons tweetalige teks wat spesiaal bedoel is om Ofrikonssprekendes te help oorskakel na Ofrikonse spelling (wat tans in ontwikkeling is – jou bydraes binnekort benodig). Afrikaans in grys, Ofrikons in Oranje

Rok sommer gau gewoond on ons tweetolige teks wat spesiol bedoel is om Ofrikonssprekendes te healp oorskokel no Ofrikonse spalling (wat tans in ontwikkeling is – jou bydros binnekort benodig) Afrikaans in grys, Ofrikons in Oranje

 

ofrikons-vlag2
Moenie die te ernstig opneem nie. Ofrikons soek nog sy eie simbole.

Die webwarf is niet en groei met jau bydros en kommentor.Wiees dieel van die mede-skepping!

Die webwerf is nuut en groei met jou bydraes en kommentaar. Wees deel van die mede-skepping!

LEER MEER OOR OFRIKONS >>

Unknown's avatar

Skrywer: Flamebeing

Doing it

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.